Thursday, November 15, 2007

Polisie en SASETA sertifikate

L&W Indoor Shooting Centre het nou Polisie en SASETA sertifikate gekry!

Dit beteken ons kan nou her-registrasie van wapenlisensies asook nuwe wapenlisensies hanteer. Ons verkoop die wetlike toetse en u kan die toetse vir die wapnlisensie by ons kom skryf. Ons wys u ook watter vorms om als te voltooi om vir u wapenlisensie aansoek te doen.

Vir ‘n afspraak maak en pryse kontak:
L&W Indoor Shooting Centre: 012 991 6700
Anel Gous: 082 799 1734
Hannes Gous: 082 562 6193

Sien ook L&W Indoor Shooting Centre

Verdere inligting oor vuurwapenlisensies is ook beskikbaar op die volgende plekke:

Bosveld Jagtersvereniging
Riglyne by die aansoek om herlisensiëring van jou bestaande vuurwapenlisensies
http://www.bosveldjagters.co.za/index.cfm?Aid=1885887327

Riglyne by die aansoek om 'n vuurwapenlisensie vir 'n nuwe vuurwapen http://www.bosveldjagters.co.za/index.cfm?Aid=1885887371

Friday, May 19, 2006

Pyl en Boog in L&W Indoor Shooting Centre

Ons verkoop nie meer doe boog nie - maar jy kan nog steeds met hom by ons kom skiet!

Kyk net na die PSE MACH X boog hier links. (Kliek op die prent om ’n groot foto te sien.) Die pyl en boog het vêr gevorder sedert die tyd van Robin Hood!

Handelsmerk kenmerke van die boog:
Die X CAM het ’n oor groot ontwerp wat dit maklik maak om te trek maar dit is verbasend glad en vinnig wanneer mens skiet.
B.E.S.T. Greep. ’n slanker keel area verskaf ’n meer natuurlike greep.
Nouja en vertaal jy biekie die volgende drie eienskappe en pos die antwoord op die blog – dat ek ook kan sien wat dit op Afrikaans is :)
“Independently Adjustable Pivoting Limb Pockets”
“Cam-Lock Cable Guard”
“String Chubs”
Al het ek nie die Afrikaanse vertaling nie dis nog ’n fantastiese boog!

Kom skiet met 'n boog by ons L&W Indoor Shooting Centre skietbaan BY Basement Parking, (beneath ‘Walton’s’)Atterbury Value Mart.

Monday, May 01, 2006

Opgewonde

Ooooeee my harkies
Ek is soooo opgewonde

Hier gaan ek my website adverteer!

En sommer klompe spesiale artikels oor my L&W Indoor Shooting Centre

Hou die spasie dop.

Julle kan my website hier sien: L&W Indoor Shooting Centre

Kom leer en oefen heerlik hier by ons om boog te skiet en jou geweer te hanteer..

Groete